Johan & Adelina van Rooyen - 13 April 2018

13 Apr 2018

Dankie vir julle uitstekende diens.

Geagte Aninka,


Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om Kibo te bedank vir hulle uitstekende diens veral vir jou Aninka en ook Nerina.

Ons wil ook graag vir Tinus as eienaar bedank omdat hy altyd bereidwillig was om ons versoeke ter hart te neem.

Ons het en bly verskriklik lekker in Cest la Vie en sal ewig dankbaar wees vir ons tyd hier.


Vriendelike Groete

Johan & Adelina Van Rooyen
13 April 2018