Rudolf Pretorius - 03 April 2015

19 Jan 2016

Hi Nerina Dit is absolute briljante nuus!!! Dankie vir al jou hulp en ondersteuning. Ons is baie dankbaar! Jy is verseker die beste uitsondering as dit by agente kom. Lekker dag verder. Groete, Rudolf Pretoriu