David van der Merwe - 08 April 2013

19 Jan 2016

Hi Nerina,

Ek wil net weereens dankie sê vir al jou moeite, en dat jy van die eerste dag wat ek met jou gepraat het altyd uit jou pad gegaan het om my te help.

Jy was altyd vriendelik en behulpsaam!

Baie Baie Dankie.

David van der Merwe