Naas en Annatjie

19 Jan 2016

Liewe Nerina,

Baie dankie vir jou terugvoering en veral baie dankie vir die blootstelling op die webwerf. Ons het groot waardering vir jou volgehoue pogings in die verband en vir die werk wat jy met soveel liefde en toewyding doen.

NAAS EN ANNATJIE